Winternag

O koud is die windjie en skraal. En blink in die dof-lig en kaal, So wyd as die Heer se genade, Lê die velde in sterlig en skade. En hoog in die rande, Versprei in die brande, Is die grassaad aan roere Soos winkende hande. O treurig op wysie op die ooswind se maat, Soos… Read more »

We shall fight them on the beaches…

Ek sien vandag hierdie artikel op IOL Technology oor hoe sosiale media gebruik word om Neo-Nazi’s te beveg. Dié wat sterk gekant is teen hierdie beweging het ‘n veldtog geloods waar gebruikers van sosiale media rasistiese of nazi-georiënteerde kommentaar kan rapporteer. As basis van die veldtog is ‘n webwerf geskep. Aktiviste vir die veldtog plaas… Read more »