Categories
Algemeen Tegnologie Web Multimedia

Joeff LAN – Time Lapse

Verlede week was ek by ‘n LAN van die NG Kerk Pierre van Rhyneveld. Dit het Donderdag om 14:00 begin en het geduur tot die Vrydag 17:00. Die organiseerders het elke minuut ‘n foto geneem en dit saamgestel in ‘n video. Dankie aan BigfootMk120 vir al die reëlings en moeite; dit was feeste!