Maroela Media het gaan kuier by Bettie Kemp en haar span om te kyk hoe Boekeparadys, Draadloos se nuutste radiodrama, vervaardig word. Hier is ‘n paar foto’s van die ateljee waar die stemme en byklanke opgeneem word.
Bettie Kemp wys hoe word die klank van lang gras nagemaak
Liggies wat aan die akteurs wys of die mikrofoon aangeskakel is
Akteurs se mikrofoon wat aan toutjies hang
Tafel langs akteurs se mikrofoon met apparaat vir byklanke
Items waarmee klanke in die restourant nagemaak word
Hierdie deur het sy kraak verloor nadat instandhouding dit ge-olie het
Klein hokkie vir telefoongesprekke