Posts Categorized: Sosiale Web

Eendag as ek groot is…

Toe ek nog klein was het ons gereeld verbeeldingvlugte geneem; jou verregaande voorstelle moes myne oortref – sommer speel-speel. Twitter laat mens toe om baie cool speletjies tot ‘n nuwe vlak te neem. Ek wil die hashtag #eendagasekgrootis begin gebruik om drome wat dikwels gedroom word te uiter en so uit te vind wie saam… Read more »

Sosiale media – ‘n oorsig

Sosiale media as nuus Die invloed van sosiale media Sosiale netwerke en die maatskappy Nie-winsgewende organisasies Sosiale media as nuus James Surowiecki: When social media became news Clay Shirky: How social media can make history Die invloed van sosiale media Alexis Ohanian: How to make a splash in social media Nicholas Christakis: The hidden influence… Read more »

Die Twitter 101-gids vir besighede

Twitter het hul eie handleiding wat die aanwending en voordele van hul diens in die korporatiewe omgewing verduidelik. Ten einde te verstaan hoe om twitter aan te wend in jou sosiale media strategie sou ek sterk aanbeveel dat hierdie gids bestudeer word. Dit is belangrik dat jy jou in jou lede se skoene sal plaas… Read more »