Posts Categorized: Sosiale Web

How to embed a Facebook post on WordPress

It happens time and again that you want to keep valuable resources gathered from Facebook in a central place. Using your WordPress blog for this is ideal because it makes your collection of posts easier to share. Here are instructions to embed a post from Facebook on WordPress.

What social media is really about

Taken from paidContent.org When asked what consumers want from brands, knowledge and entertainment soared to the top of the list. Additionally, The GlobalWebIndex Wave 5 Trends report tells us that online consumers want brands to provide services that fit with their lifestyle. They also want brands to listen to them. What can we learn of… Read more »

My twitter sleutelwoorde

Soms sal ek tweet met die volgende sleutelwoorde: #eendagasekgrootis – drome vir die toekoms #bloudraad – doen-dit-self ervarings #lanklaasgehoor – Afrikaanse idiome of uitdrukkings wat ek lanklaas gehoor of gebruik het #Afrikaans – Afrikaanse idiome of uitdrukkings wat my laat glimlag Voel vry om self daarmee bos te gaan.

We shall fight them on the beaches…

Ek sien vandag hierdie artikel op IOL Technology oor hoe sosiale media gebruik word om Neo-Nazi’s te beveg. DiĆ© wat sterk gekant is teen hierdie beweging het ‘n veldtog geloods waar gebruikers van sosiale media rasistiese of nazi-georiĆ«nteerde kommentaar kan rapporteer. As basis van die veldtog is ‘n webwerf geskep. Aktiviste vir die veldtog plaas… Read more »