Posts Categorized: Op die internet

Apps vs. Responsive Design

When you have a website, how do you get your content on mobile? Sure, visitors could just fire up their favourite mobile browser and zoom in and out until the cows come home but that’s not ideal right? As I see it, you’ve got two choices: build an app for every smartphone to syndicate your… Read more »

Sunni Brown: Doodlers, unite!

Hierdie praatjie by TED gee my bietjie perspektief oor die sketsies en skribbels wat ek en ander mense soms doen tydens geleenthede wat mens eintlik moet luister en oplet.

Bakkies Botha

Bakkies Botha is so sterk, hy kan ‘n bladsy uit facebook uit skeur Bakkies Botha bel nie die verkeerde nommer nie, jy antwoord die verkeerde foon Bakkies Botha has already been to Mars; that’s why there are no signs of life.