Winternag

O koud is die windjie en skraal. En blink in die dof-lig en kaal, So wyd as die Heer se genade, Lê die velde in sterlig en skade. En hoog in die rande, Versprei in die brande, Is die grassaad aan roere Soos winkende hande. O treurig op wysie op die ooswind se maat, Soos… Read more »