‘n Oorvloed van opwindende nuwe dinge

Dit gebeur gereeld dat wanneer ek my Yoono oopmaak wat met twitter en facebook koppel, ek oorval word met skakels na nuttige stuff op die interweb. Dit is soms lastig om ‘n popup te sien met elke tweet en status update en daarom deaktiveer ek dit wyl ek werk, maar tussen-in tydens ‘n koffiebreuk of bene-rek is dit lekker om intyds te sien waarmee ander mense regoor die w√™reld besig is.

Hier is’n paar voorbeelde:

Hoe bly jy op hoogte van sake? Lewer kommentaar hieronder.