Die fluitspeler van Hamelin
Ek is oortuig dat die internet se spoed afhang van ‘n harlekyn-fluitspeler wat rotte en muise aanmoedig om in hul wieletjies te hardloop. Soos die fluitspeler moeg word en ophou speel draai die wieletjies al hoe stadiger en verloor die … Continue reading