We shall fight them on the beaches…
Ek sien vandag hierdie artikel op IOL Technology oor hoe sosiale media gebruik word om Neo-Nazi’s te beveg. Dié wat sterk gekant is teen hierdie beweging het ‘n veldtog geloods waar gebruikers van sosiale media rasistiese of nazi-georiënteerde kommentaar kan … Continue reading
‘n Oorvloed van opwindende nuwe dinge
Dit gebeur gereeld dat wanneer ek my Yoono oopmaak wat met twitter en facebook koppel, ek oorval word met skakels na nuttige stuff op die interweb. Dit is soms lastig om ‘n popup te sien met elke tweet en status … Continue reading