Help I think my WordPress has been hacked
Taken from the WordPress FAQ So you’ve carefully installed WordPress, you’ve made it look exactly how you like with a decent theme, you’ve maybe installed some fancy plugins and you’ve crafted some fine posts and Pages. In short, you’ve put … Continue reading
Joeff LAN – Time Lapse
Verlede week was ek by ‘n LAN van die NG Kerk Pierre van Rhyneveld. Dit het Donderdag om 14:00 begin en het geduur tot die Vrydag 17:00. Die organiseerders het elke minuut ‘n foto geneem en dit saamgestel in ‘n … Continue reading
Winternag
O koud is die windjie en skraal. En blink in die dof-lig en kaal, So wyd as die Heer se genade, Lê die velde in sterlig en skade. En hoog in die rande, Versprei in die brande, Is die grassaad … Continue reading
My twitter sleutelwoorde
Soms sal ek tweet met die volgende sleutelwoorde: #eendagasekgrootis – drome vir die toekoms #bloudraad – doen-dit-self ervarings #lanklaasgehoor – Afrikaanse idiome of uitdrukkings wat ek lanklaas gehoor of gebruik het #Afrikaans – Afrikaanse idiome of uitdrukkings wat my laat … Continue reading