Hoekom flickr gebruik?
Sosiale netwerke en online apps kry nog nie lekker ‘n houvas hier in Suid-Afrika nie. Ek doen heelwat projekte wat definitief sou baat by twitter en flickr, maar mense hier gebruik dit nie of weet nie eens hoe dit werk … Continue reading