Monthly Archives: November 2011


TO Honiball en Suid-Afrikaanse strokiesprente

Min het ek geweet wat dit beteken om ons eie strokiesprente en storie-plate te hê toe ek die eerste keer na ‘n Adoons-hulle plaat luister in die mid-tagtigs.

Sunni Brown: Doodlers, unite!

Hierdie praatjie by TED gee my bietjie perspektief oor die sketsies en skribbels wat ek en ander mense soms doen tydens geleenthede wat mens eintlik moet luister en oplet.