Studente se uitslae op ʼn WordPress kollege webwerf

Sol-Tech is Solidariteit se eie tegniese opleidingskollege wat kursusse aanbied in die rigtings van Dieselwerktuigkunde, Montering en Masjinering, Meulmaker en Elektriën.

In die ontwikkeling van die webwerf het dit duidelik geword dat ons ‘n studenteportaal moet skep waar studente hul punte en finansiële state kan bekyk. Sol-Tech gebruik ‘n kommersiële studentebestuurstelsel wat nie op die oomblik met ‘n webwerf geïntegreer kan word nie.

In my soeke na ‘n oplossing ontdek ek toe dat Adam R. Brown ‘n plugin vir WordPress geskryf het by name van KB Gradebook. Kyle Jones het toe ‘n video gemaak van hoe die plugin geïntegreer en gebruik word:

Hopelik werk die plugin op WordPress 3.0.1, maar dit lyk baie belowend.

State of the bologsphere

From Reporters’ Round Table on cnetTV

Under Constructio…

I’m trying my hand at Theme Hybrid created by Justin Tadlock. To the bat-mobiel (for some work)!

Die Twitter 101-gids vir besighede

Twitter het hul eie handleiding wat die aanwending en voordele van hul diens in die korporatiewe omgewing verduidelik. Ten einde te verstaan hoe om twitter aan te wend in jou sosiale media strategie sou ek sterk aanbeveel dat hierdie gids bestudeer word.

Dit is belangrik dat jy jou in jou lede se skoene sal plaas en besef hoe hulle toegang kry tot jou diens, dit ervaar en gebruik.

Indien enige vrae ontstaan, lewer gerus kommentaar.

Page 1 of 912345...Last »